Hoekom is Wiskunde nodig?

Daar word so baie gepraat van die belangrikheid van goeie slaagsyfers in Wiskunde, maar dit blyk dat min mense verstaan HOEKOM Wiskunde nodig is. As ‘n persoon wat aktief betrokke is by die onderrig van wiskunde, hoor ek hierdie vraag gereeld.…