Gauteng Departement van Basiese Onderwys – Loodsprojek

icon_launchLoodsprojek

Die MATHmechanic bedryf tydens die derde en vierde kwartale ‘n loodsprojek vir Graad 9’s saam met die Departement van Onderwys. Sewe en twintig skole in die Tshwane Suid distrik is genooi om deel neem deel aan hierdie loodsprojek.

Die leerders sal toegang kry tot die tutorPACK Elite – d.w.s. die uitstekende WhatsApp ondersteuning van die MATHmechanic, sowel as toegang tot al ons aanlyn toetse, teorie-kursusse en die video-biblioteek.

character_free_signGratis inskrywings

Leerders in Graad 9 in die volgende skole (wat aangedui het dat hulle betrokke wil wees by die projek) kan gratis inskryf by www.internetlearning.co.za.

  • Bona Lesedi Secondary
  • Bophelong
  • Gatang Secondary
  • J Kekana Secondary
  • Jafta Mahlangu Secondary
  • Laudium Secondary
  • Lyttelton Manor High School
  • Mamelodi Secondary
  • Modiri Secondary
  • Nellmapius Secondary
  • Olievenhoutbosch Secondary
  • Phateng Secodnary
  • Phelindaba Secondary
  • Pretoria Technical High School
  • Seshegong Secondary
  • The Glen High School
  • Vlakfontein Secondary
  • Vukani Mawethu

 

icon_giftJou kind kan ook gratis videos kyk!

Leerders regoor Suid-Afrika, in al die grade van 4 tot 12, wat hulp wil hê met Wiskunde kan GRATIS inskryf vir ons video-biblioteek deur die vorm op ons webwerf te voltooi. Kliek op hierdie skakel om in te skryf. Hierdie aanbod is onderhewig aan ons Terme en Voorwaardes.

email_iconEpos ons gerus vir meer inligting.email_icon

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *