ShowMe – ons biblioteek van video-memorandums

ShowMe is ‘n biblioteek van video-memorandums van vrae wat ons self opspoor of ontwikkel. Hierdie vrae is vrae wat oor baie jare versamel word, en wat tipies in huiswerk, maar meer nog in toetse, in die verskillende grade voorkom (Kliek hier vir ‘n voorbeeld).

Ons bied hierdie biblioteek GRATIS aan vir enige persoon wat dit wil hê, skryf jouself net by ons in.

Let asb. op die voorwaardes vir gratis gebruik van die ShowMe platform:

(1)       Elke ingeskrewe kind se ouer(s) moet op die relevante BackChat groep wees en bly

(2)       Daar moet ‘n gemiddeld van een video per dag gekyk word deur die betrokke kind (soos deur ons gebruikerstatistiek aangetoon), en

(3)       die subskripsie moet elke jaar aan die begin van die jaar hernu word

 

 

 

One thought on “ShowMe – ons biblioteek van video-memorandums

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *